Dis alweer tyd vir ‘n blog, die 5de ene, op die warme
Woensdag middag
Hie is wee ‘n foto van my hond Milo Charles. Hy lyk nog
altyd dieselfde.
Ek het die artikel gelees deur Abby Willis. Ek het die
evolusie van die klaskamer se atmosfeer interesting gevind. Die volgende het
vir my uitgestaan.
“it’s the journey, not the destination”
“novelty led to curiosity”
“the mundane was transformed into a simple exercise of
mindful movement and peer cooperation”
“reflect on how to classroom felt different”
“Not a drag.”
“attuned to my students”
“our time together began with a sense of ease”
“A habit of mindfulness”
“before the theme began to wear thin, I changed course”
“preparing the room mindfully became a part of our class
culture”
“I simply observed and did not give in to the impulse to
manage”
“their behaviour was self-limited by natural consequences”
Hoe kan ek my
klaskamer n veilige groenhuis vir persoonlike groei maak. Anina Kemp sȇ die
volgende
“Eerstens moet mens na jouself as onderwyser kyk en
'n paar vrae vir jouself afvra:
Wie is ek en hoe kom ek voor vir die
leerders? Is ek toeganklik, vriendelik? Boesem ek vertroue in? Hoe praat ek met
die leerders? Moedig ek hulle aan om hul opinie te lig/vrae te vra? Weet die
leerders ek gee om? “
Wie is ek is ‘n moeilike vraag. Hoopelik is ek volgende jaar
‘n onderwyser. Ek weet nie hoe ek in my leerders se oe sal voorkom nie. Ek voel
ek is approachable en ek probeer altyd om vriendelik te wees somtyds tot my
nadeel. Hoe ek met my leerders praat hang af van waarmee hulle gemaklik is. Ek
moedig altyd die rondom my aan om hulle opinies te lig al moet ek selfs dan
maar by tye my vingers byt as ek hoor die strooi wat hulle uit vomit. Of die leerders
weet of ek omgee sal hulle seker met tyd en oor die weke agterkom afhangende
van my interaksie met hulle en hulle met my.
Op die einde van die dag moet ek ma net met geloof en genade
in die ding in gaan en hoop vir die beste.

No comments:
Post a Comment