Wednesday, 6 April 2016

ICBM or IWB



It is a great way of integrating a slide show with n blackboard, like showing the slideshow on a regular board and being able to write on it, but instead having your writing interacting with the slide show.

The use of IWB will help sustain their participation and commitment in class by providing more opportunities for teacher/student interaction and more student participation. Using a IWB would also lighten my workload by being able to save the notes made during class.
Technology in the classroom is great if used correctly and one of the pitfalls of technologies are that some schools always seem to be chasing latest in gizmos and gadgets , sacrificing much needed resources for the sake of bragging rights.

It can be used to play interactive games with the students such as crossword puzzles, hangman or Sudoku.In a mathematical literacy classroom the board can for example be used to show a triangle and then having a student draw smaller triangles inside the larger one or showing that three cones will fit inside a cylinder with the same base and height.


I’ve read a few blogs all explaining the different advantages and uses for IWBs. I didn’t mention anything new above mainly because I couldn’t think of seeing as my personal experiences with IWBs are limited. Hopefully if I’m one of the lucky teachers who lands a classroom a IWB I’ll be able to find a worthy use for the thing.




Here’s a photo of Milo Charles.


Wednesday, 16 March 2016

BlogTYD



Dis alweer tyd vir ‘n blog, die 5de ene, op die warme Woensdag middag
Hie is wee ‘n foto van my hond Milo Charles. Hy lyk nog altyd dieselfde.


Ek het die artikel gelees deur Abby Willis. Ek het die evolusie van die klaskamer se atmosfeer interesting gevind. Die volgende het vir my uitgestaan.

“it’s the journey, not the destination”
“novelty led to curiosity”
“the mundane was transformed into a simple exercise of mindful movement and peer cooperation”
“reflect on how to classroom felt different”
“Not a drag.”
“attuned to my students”
“our time together began with a sense of ease”
“A habit of mindfulness”
“before the theme began to wear thin, I changed course”
“preparing the room mindfully became a part of our class culture”
“I simply observed and did not give in to the impulse to manage”
“their behaviour was self-limited by natural consequences”

Hoe kan ek my klaskamer n veilige groenhuis vir persoonlike groei maak. Anina Kemp sȇ die volgende
Eerstens moet mens na jouself as onderwyser kyk en 'n paar vrae vir jouself afvra:

Wie is ek en hoe kom ek voor vir die leerders? Is ek toeganklik, vriendelik? Boesem ek vertroue in? Hoe praat ek met die leerders? Moedig ek hulle aan om hul opinie te lig/vrae te vra? Weet die leerders ek gee om? “

Wie is ek is ‘n moeilike vraag. Hoopelik is ek volgende jaar ‘n onderwyser. Ek weet nie hoe ek in my leerders se oe sal voorkom nie. Ek voel ek is approachable en ek probeer altyd om vriendelik te wees somtyds tot my nadeel. Hoe ek met my leerders praat hang af van waarmee hulle gemaklik is. Ek moedig altyd die rondom my aan om hulle opinies te lig al moet ek selfs dan maar by tye my vingers byt as ek hoor die strooi wat hulle uit vomit. Of die leerders weet of ek omgee sal hulle seker met tyd en oor die weke agterkom afhangende van my interaksie met hulle en hulle met my.
Op die einde van die dag moet ek ma net met geloof en genade in die ding in gaan en hoop vir die beste.

Wednesday, 9 March 2016

ngumququzeleli zokufunda (got this from Googletransl)



Die saak staan so dat ek mos nou die ding gelees het nie en die video onthou ek nog van die dag to hulle mos geprotest het en my oebolle dwaal nou al independently van mekaar. Hies 'n foto van milo charles



According to Jade Mazarin. A facilitator of learning, therefore, is a teacher who does not operate under the traditional concept of teaching, but rather is meant to guide and assist students in learning for themselves - picking apart ideas, forming their own thoughts about them, and owning material through self-exploration and dialogue.
I thinks it’s clear to everybody involved dat die tradisionele manier van onderrig nou nie meer so lekke werk nie.
Self-directed distance learning I think is a pretty cool idea soos die video gewys het is dit hoogs effektief deur die kind die geleentheid te bied om dit te leer wat vir hom interesant is, waarvoor hy life is of net iets wat hy wil weet. Daarna brei dit uit soos ‘n web soos die kinners met mekaar praat oor hul passies en dan vryf dit af by mekaar en so groei di web. Dis soos ‘n pay it forward system, jy leer its wat vir jou lekker is, gan an met jou lewe, praat die volgende dag daaroor met jou friend.
Een problem hier is natuurlik die toegang tot hulpbronne en nie net tegnologie nie, maar biblioteke en mense wat wel gelese is in die onderwerpe wat van die kind van belang is.

Nou as ek nou die twee goeters saam bring na my klaskamer (voorkamer in mymasehuis) toe dan in die geval waar ‘n senario soos in di video bewys nie moontlik is nie, is die enigste oplossing maar net om tradisionele onderwys aan te pas en om ‘n vassiliteerder van learning te wees.
Is 'n breathtakingly wonderfully eenvoudige idee, gee die sleutels van die toekoms oor aan die mense van die toekoms prob solved.