Die saak staan so dat ek mos nou die ding gelees het nie en die video onthou ek nog van die dag to hulle mos geprotest het en my oebolle dwaal nou al independently van mekaar. Hies 'n foto van milo charles
According to Jade Mazarin. A facilitator of learning,
therefore, is a teacher who does not operate under the traditional concept of
teaching, but rather is meant to guide and assist students in learning for
themselves - picking apart ideas, forming their own thoughts about them, and
owning material through self-exploration and dialogue.
I thinks it’s clear to everybody involved dat die
tradisionele manier van onderrig nou nie meer so lekke werk nie.
Self-directed distance learning I think is a pretty cool
idea soos die video gewys het is dit hoogs effektief deur die kind die
geleentheid te bied om dit te leer wat vir hom interesant is, waarvoor hy life is
of net iets wat hy wil weet. Daarna brei dit uit soos ‘n web soos die kinners
met mekaar praat oor hul passies en dan vryf dit af by mekaar en so groei di
web. Dis soos ‘n pay it forward system, jy leer its wat vir jou lekker is, gan
an met jou lewe, praat die volgende dag daaroor met jou friend.
Een problem hier is natuurlik die toegang tot hulpbronne en
nie net tegnologie nie, maar biblioteke
en mense wat wel gelese is in die onderwerpe wat van die kind van belang is.
Nou as ek nou die
twee goeters saam bring na my klaskamer (voorkamer in mymasehuis) toe dan in die
geval waar ‘n senario soos in di video bewys nie moontlik is nie, is die enigste
oplossing maar net om tradisionele onderwys aan te pas en om ‘n vassiliteerder
van learning te wees.
Is 'n breathtakingly wonderfully eenvoudige idee, gee die sleutels
van die toekoms oor aan die mense van die toekoms prob solved.

No comments:
Post a Comment